Vanuit my sinkhuis in cullinan
WILLIE STRAUSS
Image is not available

KUNSTENAAR, KABARET, SANG, POëSIE
LANGTAFEL, HUISMARKTE, KOOKBOEK
ONVERGEETLIK

Image is not available
Shadow
Slider
WELKOM
Willie Strauss is ‘n geliefde televisiepersoonlikheid, akteur, liedjieskrywer, sanger en koskenner. Hy tree by kunstefeeste op, waar sy optredes deurgaans baie gewild is. Hy woon op Cullinan.
Slider
Slider
Slider
Biografie
Seun van die plaas vyfbeker

Willie Strauss is gebore in Kenhardt in die Noord-Kaap. Hy het sy Nasionale Diploma in Uitvoerende kuns by TUT behaal. Willie doen vryskutwerk sedert hy klaar studeer het. Hy is betrokke by verskillende fassette van die vermaaklikheidsbedryf.

Hy tree landswyd op as beoordelaar en is die beskermheer van 2 Eisteddfods.

Fiesta, Bravo, Erfkos, Glitterati en Geraas is van die programme waarop hy al n gas was. Hy is tans die mede aanbieder van Kos is oppie Tafel op ASTV.
Willie hou gereeld langtafel etes en huismarkte by sy Sinkhuis in Cullinan. Sy kookboek Daar is n Engel in die koskas is binnekort beskikbaar en by hy is te sien in die nuwe rolprent O Vet wat in Oktober vrygestel gaan word.

Image not available
kosmaak

Om kos te maak is vir my soos om ‘n brief te lees van iemand wat jy lanklaas van gehoor het. Die opwinding van die wit Croxley-koevert in jou hand is die nuwe resep wat jy eenvoudig net moet toets; die lees van die brief van die wit lyntjiespapier is die voorbereiding van die kos.

Image not available
SING EN KOOK

Willie sing oor kos en die lewe, hou 'n kosdemonstrasie en laat jou proe aan sy geregte. Kom kuier saam!

Slider